OVIES IN AKSIE : ONS TROTS !
♣ Louis Naudé, Cay-Leigh Bezuidenhout GAUTENG NOORD JUDO
Louis Naudé Gr.10 en Cay-Leigh Bezuidenhout Gr 9 het op 11 Mei 2013 deelgeneem aan die Noord Gauteng Judo Proewe. Beide het in hul onderskeie groepe en gewig 2de geëindig en ...♣ OVIES GESELS SAAM
DEUR Mieke Swart & Anzel Worst :
♣ SHORT INSPIRATIONAL STORY: THE PENCIL 16 Mei
The pencil maker took the pencil aside, just before putting him into the box.
”There are 5 things you need ...♣ MNR EN MEJ OVIE WEN HELIKOPTERVLUG
Een van die opwindendste pryse wat Mnr en Juf Ovie (Overkruin) gewen het, was ‘n helikoptervlug wat geborg is deur Powered Flight.
Dit was Jaun Buys en Alethea du Toit se ...♣ 3 RUGBYSPELERS DEUR NA VOLGENDE RONDTE PROEWE
Baie geluk aan die volgende seuns wat deur is na die volgende rondte rugbyproewe.
Hierdie rondte proewe het Dinsdag 14 Mei 2013 teen die Leeus plaasgevind.
0.16
Thean Theron
Jacques Janse van Rensburg
o.18
Reinhardt Visser
♣ MARLI BECKER IN YDCT OPVOERING (BALLET)
Dit is met trots dat ons u meedeel dat Marli ‘n lid is van die Youth Dance Company of Tshwane (YDCT). Aanvullend tot die gewone balletklasse wat sy bywoon, repeteer ...♣ KOOR KRY A en A+ OP EISTEDDFOD
Die koor het gisteraand aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem. Die koor ontvang ‘n A en A+ toekenning met die optrede. Welgedaan Ovies!
Baie dankie vir ʼn skitterende Ovie-koorfees wat op Saterdag ...
Pretoria Time