SILWEROORLOG

Die silwerrower (a.k.a. Me. Haasbroek) was vroeg vanoggend reeds op haar pos met dié dat die R2-silweroorlog vandag plaasgevind het. En weereens het die Ovies haar nie gefaal nie! ‘n Alle”munt”ige 150,26kg R2’e is vanoggend ingesamel –...

AFRIGTING (SAGTEABL)

Organiseerder: Mnr D Jacobs Ovie se sagtebal het die afgelope paar jaar drasties verbeter. Interessante feit: Ovies se eerstespan staan bekend as die Honey Badgers.              ...