♣ BEHEERLIGGAAM
Die samestelling en funksies van die BL word omskryf in die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996, en is by die skool ter insae beskikbaar. Die huidige BL se ampstermyn verstryk in Mei 2014. Die BL word saamgestel uit ouerlede wat driejaarliks verkies of tussentyds gekoöpteer word asook leerder-verteenwoordigers wat jaarliks verkies word. Die prinsipaal is ampshalwe lid van die BL. Die volgende dien tans op die BL: ( Vir die foto’s van die beheerliggaam KLIK HIER>>> )
| Voorsitter / Finansies / Akademie | Mnr. J van Rensburg |
| Ondervoorsitter, IT, Klank en beligting | Mnr. G Venter |
| Sekretaris | Mnr. H Badenhorst |
| Regsaangeleenthede | Mnr. P de Kock |
| Sportraad | Mnr. H Badenhorst |
| Finansies | |
| Geboue en Terrein | Mnr. K Eloff |
| Kultuur | Mnr E Genis |
| Bemarking | Mnr. G Venter |
| Prinsipaal | Mnr. P J Nel |
| Akademiese Personeelverteenwoordiger | Mev. H Haasbroek |
| Akademiese Personeelverteenwoordiger | Mev. W Swanepoel |
| Akademiese Personeelverteenwoordiger | Mnr. K de Beer |
| Nie dosserende personeelverteenwoordiger | Mev. A Munnik |
Pretoria Time